Kurt Darren – Vir Nou Lyrics

KURT DARRENVir Nou Lyrics
Jy weet, ek wil jou trane afvee
Ek wil geskenke saam gee
Is dit genoeg vir jou? Maar ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek sal jou tyd in die plek in ‘n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy ‘n grap vertel

Ja, ek weet jou drome is jou treinspoor
Die wêreld lê nog wyd oop
Ek wens dit als vir jou
Soos ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek sal jou tyd in die plek in ‘n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy ‘n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek weet, as treine nou verby gaan
My wêreld sal nog aan gaan
Maar ek sal wag vir jou
Soos ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek sal jou tyd in die plek in ‘n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy ‘n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aan met jou mis jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek sal jou tyd in die plek in ‘n tronk voorstel
En ek sal lê van die lag as jy ‘n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Vir nou Jy weet, ek sal haar ook al saam gaan
Ek sal jou altyd bystaan
Is dit genoeg vir jou?